Universiteit Twente

Universiteit Twente
Logo van die Universiteit Twente.

Leuse in Afrikaans:High Tech, Menslike aanraking
Leuse in Engels:High Tech, Human Touch
Gestig:1961
Tipe:Openbare universiteit
Befondsing:€279,4 miljoen
Rektor:Prof dr H (Ed) Brinksma
Personeel:2 948[1] (2014)
Studentetal:9 614[1] (2014)
Ligging:Enschede, Overijssel, Nederland
52°14′33.85″N 6°51′11.75″O / 52.2427361°N 6.8532639°O / 52.2427361; 6.8532639
Affiliasies:CESAER, EUA, 3TU
Webtuiste:utwente.nl
"Torentje van Drienerlo", simbool van die Universiteit Twente.

Die Universiteit Twente (UT) is 'n Nederlandse universiteit, wat in Enschede gesetel is. Die UT is in 1961 gestig as die Technische Hogeschool Twente en die fokus het altyd op tegniek geval. Die universiteit is die enige in Nederland wat 'n kampus het (op die landgoed Drienerlo, aan die rand van Enschede). Die UT het ongeveer 9000 studente.

  1. 1,0 1,1 "Personeelsomvang" (in Nederlands). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2017. Besoek op 2 Junie 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy